Tuesday, March 27, 2012

na vandag is die koel deur die kerk

  ek dink nie my dag kon beter begin het nie  .  vandag was dit n regte   trots dag vir my, omdat ek  alweer die distriek span gehaal het  .ek is ook aangewys  as die kaptein van die span vir die 2de keer . dit was regtig vantasties om dit te gehoor het , omdat ek so hard gewerk het met my veld werk.vandag kan ek se ek is trots op myself,met my prestasie so ver


                          

1 comment: