want die vrug van die gees is liefde,blydskap,vrede,lankmoedigheid,vriendelikheid,goedheid,getrouheid,sagmoedigheid en selfbeheersing. Want wie deur die gees lewe moet ook deur die gees wadel. Ons moet nie wees soos soekers van ydele eer wat mekaar uitart en mekaar beny nie.
Want ons moet die vlees met al sy hartsogte en sy begeerlikhede kruisig.
No comments:
Post a Comment